DOELSTELLING EN DOELWITTE
Dit is die doelwit van die klub om aan te pas by die verskillende skiet- en jag organisasies, insluitend maar nie beperk tot die “African Bowhunting Organisation” (ABO).
Doelwitte sluit die volgende in:
• Bevordering en te ontwikkelling na “Bow Hunter Field Archery” en ander verwante aktiwiteite;
• Die organisering van toernooie;
• Verkryging en voorsiening van toernooi toerusting, asook verantwoordelike bestuur van die fasiliteite;
• Selektering van spanne wat die klub sal verteenwoordig in toernooie;
• ‘n Gees te bevorder van goeie sportmanskap onder lede, nie-lede en ander boogskutter organisa-sies. |
|
|
|
|
| |
|